LVZ-P10-TN – Huis – Tergniet

SEE-UITSIG. HBOS SEEFRONT ±15KM. 2 X SITKAMER – 2 X TV (DSTV HOLIDAY PACKAGE ING.) EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. 2 X KOMBUIS – 2 X M/GOLF, 2 X STOOF, 2 X YS/VRIES KOMB., 2 X BROODROOSTER, 2 X KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. WASKAMER – DUB BALIE W/MASJIEN, TUIMELDROËR & STRYKGERIEWE. SLK 1, 2 & 3 – DUBBELBED ELK. SLK 4 – 2 X 3/4 BEDDENS. SLK 5 – 2 X ENKELBEDDENS. 3 X BADKAMERS – 3 X BAD, 1 X STORT. 1 X STORT BOKANT BAD, 3 X TOILET. STOEP ONDER & BALKON BO – SEE-UITSIG. 2 X GEBOUDE BRAAIERS – 1 OP BALKON & 1 AGTER. – TAFELS & BANKIES. + SKOONMAAKFOOI @ R800. IN ERF PARKERING. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Tergniet
Bedrooms:5
Bathrooms:3

Listing Inquiry