LVZ-P6-DS – Woonstel – Diaz Strand

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 3

SEE-UITSIG. BY DIE STRAND. 3de VLOER – HYSBAKKE. SITKAMER – TV, DSTV (DES/JAN – PREMIUM ING. FEB-NOV – COMPACT ING.) EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK & 5 STOELE, M/GOLF, GLASBLAD STOOF, YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIEMASJIEN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED, TV, KLUIS, BALKON. SLK 2 – DUBBELBED. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. 3 X BADKAMERS – 1 X BAD, 3 X STROT, 4 X TOILET. GASBRAAI & WEBER OP BALKON (TOE MET GLAS WAT HEELTEMAL OOPSKUIF). KELDER PARKERING VIR 5 VOERTUIE. KOOPKRAG – DES R500 ING. FEB-NOV R100 ING. WIFI ING. BEDIENDE BESKIKBAAR. GAMESROOM – MUURBAL, POOL & TAFELTENNIS. SWEMBAD MET BRAAIERS. HEKKIE MET TOEGANG NA SEE. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:3
Bathrooms:3

Listing Inquiry