MAR-P6-DS – Dupleks eenheid – Diaz Strand

VOOR @ DIE SEE MET SEE-UITSIG. SITKAMER (GEEN TV), MPC/CD/RADIO KOMBINASIE, STOFSUIER. KOMBUIS – M/GOLF, 2 PL STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, PERKOLEERDER, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, DRY BUDDY WASGOED DROËR, B&E. SLK 1 – DUBBELBED. LOFT (BO) – 2 X STAPELBEDDENS MET SKUIFDEURE NA HOUT DECK EN 360GRADE SEE UITSIG. 2 X BADKAMERS – 2 X STORT, WB & TOILET + BUITE-STORT. PARKERING – DUBBEL ONDERDAK. STOEPKAMER MET GLASDEURE EN GEBOUDE BRAAI + ONBELEMMERDE SEE UITSIG. TAFEL & STOELE. SWEMBAD IN KOMPLEKS. KRAG INGESLUIT. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

mar-p6-ds-008 mar-p6-ds-009 mar-p6-ds-001 mar-p6-ds-004 mar-p6-ds-005

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui