MAR-P8-DS – Huis – Diaz Strand

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

STRAND ±200M, PRETPARK ±500M.

SLAAP 8

(W/STEL UITGESLUIT) BEDIENDE BESKIKBAAR @ R140/DAG. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER & SMART KAART). TV KAMER – TV & 2 X SLEEPER COUCH. EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – KONINGSGROOTTE BED, SLK 2 – DUBBELBED. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. GASTE TOILET ONDER. 2 X BUITE-GEBOUDE BRAAIERS, 1 ONDER + 1 BO OP BALKON. IN ERF PARKERING. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R300. BGOED – Ingesluit

 

MAR-P8-DS 007 MAR-P8-DS 008 MAR-P8-DS 014 MAR-P8-DS 001 MAR-P8-DS 003

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry