MAR-P9-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 3

SEE-UITSIG. STRAND ±1.2KM. DIAZ ±2.7KM.

SLAAP 9

(NIE GESKIK VIR KLEIN KINDERTJIES) SITKAMER – TV, DSTV (SLEGS KYKNET PAKKET), DVD, HI-FI/CD-SPELER. EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, 5 PL GASSTOOF, OOND (ELEKTRIES), BO-LAAIER W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, PERKOLEERDER, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – KONINGSGROOTTE BED + UITGANG NA BALKON. SLK 2 – DUBBELBED, SLK 3 – DUBBEL & ENKELBED, SLK 4 – DUBBELBED MET EIE KOMBUISIE – 2 PL STOFIE, M/GOLF, KETEL & KROEG YSKASSIE. 3 X BADKAMERS – 2 X BAD, 3 X STORT, 4 X TOILET. DUBBEL M/HUIS (+ XTRA YSKAS). BOONSTEL BALKON – TAFEL, STOELE & GEBOUDE BRAAI. ONDERSTE BALKON – SITPLEK, TAFEL & STOELE. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R500. BGOED – Ingesluit

 

MAR-P9-MSB 001 MAR-P9-MSB 004 MAR-P9-MSB 006 MAR-P9-MSB 033

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:4
Bathrooms:3

Listing Inquiry