MCN-P7-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. SANTOS STRAND ±850M. GEEN ROOK IN HUIS, GEEN KINDERS ONDER 10JR.SITKAMER. TV-KAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.). EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, 2 X YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – QUEENBED ELK. SLK 3 – DUBBELBED. SLK 4 – ENKELBED. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 1 X STORT, 2 X TOILET. WEBER OP BALKON, KLEIN GEBOUDE BRAAIERTJIE AGTER – TAFEL & STOELE. ENKEL MHUIS + PARKERING IN STRAAT. KRAG ING. BGOED & BAD HANDDOEKE ING

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:4
Bathrooms:2

Listing Inquiry