MGE-P4-HH – Tuin Woonstel – Hartenbos Heuwels

SEE-UITSIG. STRAND & PRETPARK ±3KM.

SLAAP 4

SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER & SMART KAART – SLEGS SABC KANALE). EETKAMER – TAFEL & 4 STOELE/ KOMBUIS – M/GOLF, 2 PL STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS. BADKAMER – BAD, HANDSTORT, WASBAK & TOILET. + SKF @ R310. IN ERF PARKERING VIR SLEGS 1 VOERTUIG. SWEMBAD. GEBOUDE BRAAIER & TUINMEUBELS. KRAG – ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

20151014_170605_resized 20151014_171132_resized 20151014_171203_resized

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:2
Bathrooms:1

Listing Inquiry