MLL-P4-HB – Dupleks eenheid – Hartenbos

HBOS SEEFRONT ±1.7KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). KOMBUIS – TOONBANK & 6 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 1 X STORT, 2 X TOILET. DUBBEL AFDAK PARKERING. GEBOUDE BRAAIER ONDER AFDAK + TAFEL & STOELE. SWEMBAD. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry