MNI-P6-HB – Tuinwoonstel – Hartenbos

STRAND ±400M. HBOS SEEFRONT ±1.1KM. SITKAMER -TV, DSTV (PREMIUM ING.). EETKAMER – TAFEL & 7 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, GASSTOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, (KLEIN) BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIEMASJIEN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLAAPBANK. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. 2 X BADKAMERS – STORT, WASBAK & TOILET. ENKEL MHUIS, BINNE-BRAAI. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price:Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:2
Bathrooms:2