MUI-P10-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 2

SEE-UITSIG (VER). STRAND ± 1.5 KM.

SLAAP 8

(W/STEL UITGESLUIT) GROOT INGANG, SITKAMER, EETKAMER/KOMBUIS/T.V. KAMER/BINNE-BRAAI OOPPLAN – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.), DVD. (TV’S IN 3 SLAAPKAMERS). KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS, YS/VRIES KOMB + APARTE VRIESKAS, AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETLE, SNACKWICH, PERKOLEERDER, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, B&E. SLK 1, 2 & 4 – DUBBELBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBED. 2 X BADKAMERS, 2 X BAD, 1 X STORT, 2 X TOILET. IN ERF SEKURITEITSPARKERING. GEBOUDE BINNE- & BUITEBRAAIERS + TUINMEUBELS. KRAG INGESLUIT. BGOED – Ingesluit

 

DSC03917 DSC03736 Spook Wedding 191

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:4
Bathrooms:2

Listing Inquiry