MUR-P12-HH – Huis – Hartenbos Heuwels

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 5
  • Baths: 3

SEE-UITSIG. STRAND & PRETPARK ±3KM. SITKAMER – TV, DSTV – PREMIUM PAKKET ING. EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF (3 X INDUKSIE- & 2 X GASPLATE) + ELEK OOND. YSKAS, VRIESKAS, BO-LAAIER & D/BALIE W/MASJIENE, T/DROËR, YSMASJIEN, WATER DISPENSER, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, STRYKGERIEWER, BREEKWARE & EETGEREI, SLK 1-4 – DUBBELBED ELK. SLK 5 – FUTON (DUBBEL). PORTAALTJIE – STAPELBED. 3 X BADKAMERS – 2 X BAD, 3 X STORT, 3 X TOILET. 2 X AIRCON IN HUIS. + SKOONMAAKFOOI @ R500. IN ERF PARKERING – GASBRAAI OP TOEGEBOUDE STOEP + TAFEL & 6 STOELE. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R200. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:5
Bathrooms:3

Listing Inquiry