MVE-P5-HB – Woonstel – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 2
  • Baths: 1

STRAND & PRETPARK ±200M. GRONDVLOER. GEEN ROOK IN W/STEL ASB. SITKAMER – TV, DSTV (EIE DEKODEERDER OF R30/DAG). KOMBUIS – TOONBANK & 4 STOELE. M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – STAPEL- & ENKELBED. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. GEBOUDE BRAAIER OP STOEP ASOOK LOSSTAANDE BRAAIER. TAFEL & STOELE. + SKF @ R350. KOOPKRAG. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:2
Bathrooms:1

Listing Inquiry