NEL-P11-HH – Dub verdieping huis – Hartenbos Heuwels

  • Prys & beskikbaarheid op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 5
  • Baths: 3

HBOS SEEFRONT ±4.5KM. GEEN KINDERS ONDER 7JR. SITKAMER – SMART TV, WIFI. EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, GASSTOOF (5 PLAAT) 2 X YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIE MASJIEN, AIR FRYER, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED + TV (MET SMART BOKSIE). SLK 2, 3,4 & 5 – DUBBELBED ELK. STOEP – ENKELBED. 3 X BADKAMERS – 2 X BAD, 3 X STORT, 4 X TOILETTE. + SKOONMAAKFOOI @ R1000. BINNE BRAAI, LOSSTAANDE BUITE BRAAIER + GASBRAAI. IN ERF PARKERING. INVERTER. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R500. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheid op aanvraag
Address:Hartenbosd Heuwels
Bedrooms:5
Bathrooms:3

Listing Inquiry