NIE-P8-HB – Dupleks Meenthuis – Hartenbos

HBOS SEEFRONT ±900M. SEE-UITSIG. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 4 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, T/DROËR (IN MHUIS), BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 (ONDER) – DUBBELBED + M.E.S. – BAD, STORT, WASBAK & TOILET. BO – SLK 2 – DUBBELBED + M.E.S. & BALKON. SLK 3 & 4 – 2 X ENKELBEDDENS ELK. 2 X BADKAMERS – BAD, STORT, WASBAK & TOILET. KLEIN ENK M/HUIS (NIE GESKIK VIR GROOT VOERTUIG). GEBOUDE BRAAI, WEBER, BEDIENDEKAMER MET WASBAK & TOILET. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price:Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:4
Bathrooms:3