OOS-P4-MSB – Woonstel by huis – Mosselbaai

SEE-UITSIG VANUIT ERF. STRAND ±1KM. MAX – 2 VOLW & 2 KINDERS (ONDER 12JR) SITKAMER – FUTON/SLAAP BANK, WIFI (GEEN TV). KOMBUIS – M/GOLF, 2 PL STOFIE (GEEN OOND), YS/VRIES KOMB., KETEL, BREEKWARE & EETGEREI, SLAAPKAMER – DUBBELBED. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheid op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Listing Inquiry