PAR-P6-RB – Woonstel – Rheebok

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 2
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. SWEMBAD. STRAND ±500M. 1STE VLOER. SITKAMER – TV, DVD,DSTV SKOTTEL (BRING EIE DEKODEERDER & SMART CARD), SLEEPER COUCH. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., AUT W/MASJIEN, T/DROËR, SKOTTELGOEDWASSER, BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 1 X HANDSTORT, 2 X TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. GEBOUDE BRAAIER OP STOEP. KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Rheebok
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry