PAY-P6-HB – Dupleks woonstel – Hartenbos

HBOS SEEFRONT ±150M. 2de VLOER – SIT/EETKAMER – STOELE & TAFEL & 6 STOELE. SLK 1 & 2 DUBBELBED ELK. BADKAMER – BAD, STORT (BOKANT BAD), WASBAK & TOILET. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, BROODROOSTER, KETEL, STRYKYSTER, BREEKWARE & EETGEREI. BALKON MET STOELE. LOFT – SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). SLAAPKAMER – 2 X ENKELBEDDENS. + SKOONMAAKFOOI @ R500. SWEMBAD. BRAAIERS OP GRASPERKE BY SWEMBAD. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

 

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:1

Listing Inquiry