POT-P8-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys & beskikbaarheide op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

HBOS SEEFRONT ±550M. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL – BRING EIE DEKODEERDER OF PREMIUM BESKIKBAAR @ R35/DAG. KOMBUIS – TAFEL & 6 STOELE, M/GOLF, 4 PLAAT GASSTOOF, YS/VRIES KOMB., AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. SLK 3 – 2 X STAPELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 1 X STORT, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R600. PARKERING LANGS EENHEID. LOSSTAANDE BRAAIER + TAFEL & STOELE. BUITE-STORT. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R100. BOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry