PRE-G6-MSG – Dupleks Meenthuis – Mosselbaai

SEE UITSIG, STRAND (PRIVAAT) ±1KM. DUBBEL VERDIEPING. SITKAMER – TV (PLASMA), DSTV (PREMIUM PAKKET) INGESLUIT, DVD, MINI CD-SPELER/RADIO. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, PERKOLEERDER, STRYKGERIEWE. SLK 1 & 2 – DUBBELBED, SLK 3 – 2 X ENKELBED. 3 X BADKAMERS – 1 X BAD, 3 X STORT, 3 X TOILET. ENKEL MOTORHUIS, BINNE-BRAAI. GOLFKARRETJIE IN MOTORHUIS. TOEGANG TO GOLFBAAN, TOEGANG & GEBRUK VAN OEFENBOF GERIEWE (GOLFBESPREKINGS MOET SELF GEDOEN WORD), REST, CASINO, SPA, HOTEL, KLUBHUIS, SWEMBAD, PRIV STRAND & WANDELPAAIE. GOLFERS – GOLF KARRETJIE GRATIS BESKIKBAAR (NIE VIR GEBRUIK VAN KINDERS, SKADE VIR HUURDER SE REKENING). KRAG ING. BGOED & HANDDOEKE ING.

 

pre-g6-msb-8 pre-g6-msb-1 pre-g6-msb-4 pre-g6-msb-6

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:3
Bathrooms:3

Listing Inquiry