PRE-P4-FU – Tuin Woonstel – Fraai Uitsig

STRAND ±2.5KM. HBOS SEEFRONT ±10KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). KOMBUIS – M/GOLF, 3 PL STOOF MET OOND, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – DUBBEL- OF 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 2 X STORT, 2 X WASBAK, 2 X TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. LOSSTAANDE BUITE-BRAAIER + TUINMEUBELS. KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Fraai Uitsig
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry