RAB-P5-HB – Duet – Hartenbos

HBOS SEEFRONT ±450M. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). EETKAMER – TAFEL & 4 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 4 STOELE, M/GOLF, 3 PL STOOF MET OOND, YS/VRIES KOMB., BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – KONINGSGROOTTE BED. SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS. SLK 3 – ENKELBED. BADKAMER – BAD, STORT, WASBAK & TOILET. STOEP DEEL TUSSEN 2 EENHEDE, GEBOUDE BRAAIER OP GRASPERK. (WEBER BESKIKBAAR) IN ERF PARKERING, KRAG ING. BGOED- Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne.

 

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:1

Listing Inquiry