RAU-P5-HB – Dupleks meenthuis – Hartenbos

HBOS SEEFRONT ±4.9KM. VOETPAD NA STRAND, SITKAMER – TV, WIFI – STREAM DSTV. KOMBUIS – TOONBANK + 2 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, TUIMELDROËR, YSMASJIEN, KETEL, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK, SLK 3 – ENKELBED + TV & XBOX. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. BINNE-BRAAI + BANKIES. + SKOONMAAKFOOI @ R600. ENKEL MOTORHUIS. NATUUR RESERVAAT MET WANDELPAAIE & SWEMBAD. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R200. BGOED – Ingesluit

 

 

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry