RUS-P6-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

PUNT STRAND ±3.2KM. MSB GOLF CLUB ±600M. GEEN ROOK IN HUIS ASB. DUBEL VERDIEPING. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.). EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – TAFEL & 4 STOELE, M/GOLF, 5 PL GASSTOOF, YSKAS, 2 X VRIESKAS (1 X REGOP, 1 X KIS), BO-LAAIER W/MASJIENM, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIEMASJIEN, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. + GASTE TOILET ONDER. GEBOUDE BINNE-BRAAIER ASOOK LOSSTAANDE BUITE-BRAAIER + TAFEL & STOELE & SAMBREEL. IN ERF PARKERING. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R300. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry