SAA-P4-HH – Tuin woonstel – Hartenbos Heuwels

SEE-UITSIG. STRAND & PRETPARK ±3KM.

SLAAP 4

SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), DVD-SPELER, SLEEPER COUCH. KOMBUIS – TAFEL & 4 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, BREEKWARE & EETGEREI. SLK MET BALKON – DUBBELBED. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD MET HANDSTORT, 1 X STORT, 2 X TOILET. DUBBEL AFDAK PARKERING. BALKON MET SEE-UITSIG. GEBOUDE BRAAIER + TUINMEUBELS (ONDER). KRAG – ING.  Beddegoed & handdoeke ingesluit

 

20160316_145851_resized_2 20160316_150019_resized_3 20160316_145251_resized_2

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:1
Bathrooms:2
Property Type:Kontak vir beskikbare datums - Maksimum 4 persone

Listing Inquiry