SHA-GC-HH – Tuin Woonstel – Hartenbos Heuwels

HBOS SEEFRONT ±2.9KM. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.). FUTON. EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED. SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X M.E.S. BADKAMERS – 2 X STORT, 2 X WASBAK, 2 X TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. GEBOUDE BRAAIER MET TAFELS & STOELTJIES. + SKOONMAAKFOOI @ R550. ENKEL AFDAK PARKERING. ALGEMENE SWEMBAD MET BINNE-BRAAI EN KROEG-AREA. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry