SHA-RC-HH – Tuin woonstel – Hartenbos Heuwels

HBOS SEEFRONT ±2.9KM. SEE-UITSIG VANAF DECK. BOONSTE VLOER. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.). FUTON. KOMBUIS – TOONBANK & 4 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED. SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X M.E.S. BADKAMERS – 2 X STORT, 2 X WASBAK, 2 X TOILET. HOUT DECK MET LOSSTAANDE BRAAIER + TAFEL & STOELE. + SKOONMAAKFOOI @ R550. ENKEL AFDAK PARKERING. ALGEMENE SWEMBAD MET BINNE-BRAAI EN KROEG-AREA. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry