SMI-P5-RB – Tuinwoonstel – Reebok

SEE-UITSIG. STRAND ±3KM. HBOS SEEFRONT – ±10KM. 1STE VLOER. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.(, ENKEL SLAAPBANK. EETKAMER – TAFEL & 4 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, 2 PL STOFIE, KROEG YSKAS MET VRIESHOKKIE (VRIESGERIEWE BESKIKBAAR), BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI, SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. 2 X M.E.S. – 2 X STORT, 2 X WASBAK, 2 X TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. LOSSTAANDE BRAAIER + TAFEL & STOELE. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Reebok
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui