SMU-P8-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. HBOS SEEFRONT ±5.4KM. SITKAMER – TV, DSTV (COMPACT ING. OF PREMIUM @ R35/DAG OF EIE DEKODEERDER) – 2 X BANKE KAN OMSKEP IN ENKELBEDDENS VIR KLEINERIGE KINDERS. KUIER-VERTREK MET KROEG & EETKAMER TAFEL + 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, 4 PL ELEK HOB + 2 X OHO & 5 PL GASSTOOF, 2 X YSKAS, 2 X VRIESKAS. SKOTTELGOEDWASSER, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, KOFFIEMASJIEN, BREEKWARE & EETGEREI. WASKAMER – BO-LAAIER W/M, T/DROËR & STRYKGERIEWE. GASTE TOILET (ONDER). BO – “COFFEE-STATION” MET KETEL, BROODROOSTER & KLEIN YSKASSIE. SLK 1 – “XTRA KING” + BALKON. SLK 2 – QUEENBED. SLK 3 – 2 X 3/4 BEDDENS. 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. LOSSTAANDE BUITE-BRAAIER + GASBRAAI + 2 X WEBER. DUB M/HUIS. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN R500. BGOED – Ingesluit

 

Price:Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2