STR-P7-HB – Meenthuis – Hartenbos

MOND/SEE-UITSIG. HBOS SEEFRONT ±1.5KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). KOMBUIS – TOONBANK + 4 STOELE, M/GOLF, STOOF, YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, STRYKYSTER, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLAAPKAMER 2 – 2 X ENKELBEDDENS, SLK 3 – STAPELBED & ENKELBED. 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 1 X STORT, 2 X TOILET. ENKEL MOTORHUIS, GEBOUDE BRAAIER OP STOEP + TAFEL & STOELE. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry