SWA-P8-HH – 4 slk huis – Seemeeupark

STRAND & PRETPARK ±4.5KM. SITKAMER – TV, DVD-SPELER, DSTV SKOTTEL (REG VIR PVR) – EIE DEKODEERDER. EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YSKAS, VRIESKAS, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. ONDER – SLK 1 – QUEENBED. BADKAMER – BAD, STORT, WASAK & TOILET. BO – POOLKAMER. SLK 2 – QUEENBED & TV, SLK 3 – DUBBELBED. SLK 4 – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – BAD, STORT, WASBAK & TOILET. IN ERF PARKERING. GEBOUDE BINNE-BRAAI, LOSSTAANDE BUITE-BRAAI. 2 X HOUTDECK MET UITSIG OOR KLOWE. KRAG ING. BGOED – 1

 

img_1924 img_1855 img_1870 img_1872 img_1884 img_1902 img_1912

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:4
Bathrooms:3

Listing Inquiry