TER-P8-HB – 4 slk huis, Hartenbos

  • Prys & beskikbaarheide op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 4

HBOS SEEFRONT ±5KM. MOOI UTISIG. BOONSTE VLOER – KOMBUIS – M/GOLF, 6 PL GASSTOOF, YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, AUT WASMASJIEN, T/DROËR, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI – SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.), EETKAMER – 2 X TAFELS MET 8 & 10 STOELE ELK. DECK. BINNE-BRAAI. GASTE-TOILET. ONDER – 4 SLK ELK MET M.E.S. – SLK 1 – KING XL – M.E.S. BAD, STORT, WASBAK & TOILET. SLK 2 – 2 X ENKEL XL – M.E.S. BAD, STORT, WASBAK & TOILET. SLK 3 – KING XL – M.E.S. – BAD, WASBAK & TOILET. SLK 4 – DUBBEL – M.E.S. – STORT, WASBAK & TOILET. KLEIN SITKAMER MET TV & KOFFIE-KOMBUISIES – YSKAS & KETEL. DUBBEL MOTORHUIS + 2 ADDISIONELE PARKERINGS IN ERF. KRAG ING. BGOED – ingesluit.

 

 

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:4
Bathrooms:4

Listing Inquiry