THE-P6-MSB – Dupleks – Mosselbaai

SEE-UITSIG. STRAND ±1.6KM. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.) EETKAMER – TAFEL & BANKIES. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., D/BALIE W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, KOFFIEMASJIEN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI, SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. 3 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 3 X TOILET. PARKERING IN STRAAT. LOSSTAANDE BUITE-BRAAIER + STOELE. KOOPKRAG. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:3
Bathrooms:3

Listing Inquiry