THO-P8-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 2

SEE-UITSIG. STRAND ±50M. PRETPARK ±300M. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). EETKAMER – TAFEL & 2 X BANKIES. KOMBUIS – TAFEL & 2 STOELE, M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, STRYKPLANK, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. SLK 3 & 4 – 2 X ENKELBEDDENS ELK. BADKAMER – BAD, WASBAK & TOILET. IN GANG – STORT & WASBAK + APARTE TOILET. LOSSTAANDE BUITE-BRAAIER. ENKEL MOTORHUIS. KRAG ING.. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:4
Bathrooms:2

Listing Inquiry