TRY-P6-HB – Dupleks meenthuis – Hartenbos

GEEN ROOK IN EENHEID ASB. STRAND-VOETPAD ±500M. HBOS SEEFRONT ±4.9KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER) SLEEPER COUCH. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., AUT W/MASJIEN, TUIMELDROËR, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 (BO) – DUBBELBED. SLK 2 (ONDER) – 2 X ENKELBEDDENS. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 1 X HANDSTORT, 2 X TOILET. ENKEL MOTORHUIS. GEBOUDE BUITE-BRAAIER OP STOEP + STOELE. NATUUR RESERVAAT MET WANDELPAAIE & SWEMBAD. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. B/GOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry