VAL-P3-HB – Tuinwoonstel – Hartenbos

STRAND ±550M. HBOS SEEFRONT ±900M. SITKAMER (GEEN TV). KOMBUIS – M/GOLF, GASSTOOF, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – ENKELBED. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. + SKOONMAAKFOOI @ R450. WEBER OF LOSSTAANDE BRAAIER + TAFEL & STOELE. KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Listing Inquiry

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui