VAL-P9-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 2

STRAND ±550M, HBOS SEEFRONT ±900M. W/STEL UIGESLUIT. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), EETKAMER – TAFEL & SITPLEK VIR 8-10. KOMBUIS – M/GOLF, GLASBLAD HOB, OHO, YSKAS, 2 X VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, WATER FILTER, PERKULEERDER, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 & 3 – 2 X ENKELBED ELK. SLK 4 – FUTON & ENKELBED. 2 X BADKAMERS – 2 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R700. DUB MHUIS, GEBOUDE BUITE-BRAAIER + TAFEL & STOELE. KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:4
Bathrooms:2

Listing Inquiry

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui