VCO-P6-HB – Woonstel – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 2
  • Baths: 1

2DE VLOER. KORTPAD STAP – ±800M. STRAND & PRETPARK (RY) ±2.2KM.

SLAAP 6

SWEMBAD. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (BRING EIE DEKODEERDER & SMART CARD), DVD SPELER, SLEEPER COUCH. TAFEL & 4 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – 2 X ENKELBEDDENS. BADKAMER – BAD, HANDSTORT, WASBAK & TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING. GEBOUDE BRAAI OP BALKON + STOELE. DAKTUIN KUIER-AREA OOP VIR BLOK. SWEMBAD IN KOMPLEKS. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R50. BGOED – Slegs kussings word voorsien, bring verder eie beddegoed

 

DSC01780 DSC01782 DSC01773

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:2
Bathrooms:1

Listing Inquiry