VDB-P9-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys & beskikbaarheide op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 3

HBOS SEEFRONT ±1KM. SITKAMER – SMART TV (NETFLIX, YOUTUBE, DSTV NOW), FIBRE ING. EETKAMER/BRAAIKAMER + KROEG MET 2 X KROEG YSKASSIES & WINE COOLER, DARTBOARD – TAFEL & 10 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 3 STOELE, M/GOLF, 5 PLAAT GASSTOOF, YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER WASMASJIEN, TUIMELDROËR, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, AIRFRYER, GEORGE FOREMAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED + SMART TV, SLK 2, 3 & 4 – DUBBELBED ELK. XTRA 3/4 BED INDIEN BENODIG. 3 X EN SUITE BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT. 4 TOILETTE. BEDIENDE BESKIKBAAR @ R200/DAG. + SKOONMAAKFOOI @ R1000. EIENAAR VOORSIEN 30 EENHEDE PER DAG. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:4
Bathrooms:3

Listing Inquiry