VDE-P6-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 3

 

SEE-UITSIG. PUNT STRAND ±1.9KM. HUIS OP 3 VLAKKE – NIE GESKIK VIR KINDERS ONDER 10JR. GEEN ROKERS. SITKAMER – TV, DSTV (EXPLORA MET PREMIUM PAKKET ING.), SURROUND-SOUND & DVD SPELER. EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, KOFFIEMASJIEN, 5 PLAAT GASSTOOF MET 2 X ELEKTR OONDE. YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, TUIMELDROËR, BROODROOSTER, KETEL, STEAKBRAAI (IN OOND), JUICER, STEAMER, SLOW COOKER. SLK 1 – SUPER KING BED. SLK 2 & 3 – QUEENBED ELK. 3 X BADKAMERS (2 X M.E.S.) – 1 X BAD, 3 X STORT, 3 X TOILET. HOUT DECK MET GEMAKSTOELE/BANKE, TAFEL & STOELE (SEE-UITSIG) , YS/VRIES KOMB., YSMASJIEN, GASBRAAIER & TV. GASTE TOILET. BEDIENDE 2 X ‘N WEEK ING. (ADDISIONEEL @ R185/DAG). IN HUIS – GAS- & HOUTBRAAIERS BINNE. ENKEL MHUIS + PARKERING VIR 2 XTRA VOERTUIE. KRAG ING. BGOED & BAD HANDDOEKE – ING.

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:3
Bathrooms:3

Listing Inquiry