VDM-P10-HB – Huis – Hartenbos

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 3

HBOS SEEFRONT ±800M. SITKAMER – TV, DVD-SPELER, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). EETKAMER – TAFEL & 8 STOELE. KOMBUIS – TAFEL & 5 STOELE. M/GOLF, STOOF, 2 X YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIEMASJIEN, PERKOLEERDER, BRAAIPAN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – QUEENBED + AIRCON. SLK 2 – DUBBELBED, SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. SLK 4 – STAPELBED. SLAAPBANK IN BRAAIKAMER. 3 X BADKAMERS – 2 X BAD, 2 X STORT, 2 X HANDSTORT, 3 X TOILET + BUITE-TOILET. DUBBEL AFDAK PARKERING. DECK MET TAFEL & STOELE (BO). GEBOUDE BINNE- & BUITE-BRAAIERS. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R100. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:4
Bathrooms:3

Listing Inquiry