VEN-P6-DS – Woonstel – Diaz Strand

  • Prys beskikbaar op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

STRAND & PRETPARK – ±500M. 5de VLOER (HYSBAK). SITKAMER – TV, SMART BOKSIE, WIFI. EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 4 STOELE,, M/GOLF, GLASBLAD STOOF + OOND, YS/VRIES KOMB., AUT W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, SNACKWICH, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 & 2 – QUEENBED ELK. SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS. (OPSIONEEL – 2 X DUN SPONS MATRASSIES VIR KLEIN KINDERTJIES) 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. + SKOONMAAKFOOI @ R600. GASBRAAI VIR BALKON (EIE GAS). GEBOUDE BRAAIERS BY SWEMBAD + LAPA MET SPELETJIES KAMER. ENKEL MHUIS. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R200. BGOED – ING.

 

Price: Prys beskikbaar op aanvraag
Address:Diaz Stransd
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry