VEN-P8-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys & beskikbaarheide op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 2

EFFE SEE-UITSIG VANAF BOONSTE DECK. SANTOS STRAND ±2.4KM. PUNT STRAND ±3KM. SITKAMER, TV-KAMER – SMART TV (NETFLIX). EETKAMER – TAFEL MET SITPLEK VIR 10. GASTE-TOILET ONDER. KOMBUIS – M/GOLF, GASSTOOF, YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODJIE MASJIEN, DRUKKOKER, “SLOW COOKER”, WAFELMASJIEN, “DEEP FRYER”, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. 3 SLAAPKAMERS BO – SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK, SLK 3 – 2 X ENKELBEDDENS – SKUIFDEURE NA BALKON/DECK. BADKAMER (MES) – STORT, WASBAK & TOILET. ONDER- SLAAPKAMER – DUBBELBED + MES BADKAMER – BAD, STORT, WASBAK & TOILET. BEDIENDE BESKIKBAAR @ R220/DAG. GEBOUDE BUITE-BRAAIER + TAFEL & STOELE & WEBER. SWAAIE & SPRINGMAT VIR KINDERS. IN ERF PARKERING. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R800. BGOED- Ingesluit

 

Price: Prys & beskikbaarheide op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:4
Bathrooms:2

Listing Inquiry