VGR-P4-HB – Tuin Woonstel – Hartenbos

STRAND & PRETPARK – ± 900M. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL – BRING EIE DEKODEERDER, 2 X ENKELBEDDENS. SLAAPKAMER – DUBBELBED. KOMBUIS – M/GOLF, 3 PLAAT STOFIE, YSKAS, VRIESKAS, BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, STRYKYSTER EN -PLANK, BREEKWARE & EETGEREI. BADKAMER – STORT, WASBAK EN TOILET. GEBOUDE BUITE BRAAI. ENKEL AFDAK. KRAG INGESLUIT. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Listing Inquiry