VOR-P6-HH – Tuinwoonstel – Hartenbos Heuwels

HBOS SEEFRONT ±2.9KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER), 2 X ENKELBEDDENS. KOMBUIS – M/GOLF, 2 PLAAT STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMBINASIE, AUT W/MASJIEN, BROODTOOSTER, KETEL, BRAAIPAN, BREEKWARE & EETGEREIK. SLK 1 & 2 – DUBBELBED ELK. 2 X M.E.S. BADKAMERS – STORT, WASBAK & TOILET ELK. GEBOUDE BUITE BRAAIER ASOOK WEBER & GASBRAAIER BESKIKBAAR. IN ERF PARKERING. KRAG ING. BGOED – Kussings & duvet inners word voorsien, bring eie linne

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui