VWY-P6-DS – Dupleks eenheid – Diaz Strand

STRAND & PRETPARK ±250M. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER & SMART KAART). KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., VRIESKAS, AUT W/MASJIEN, T/DROËR, BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – DUBBELBED. SLK 2 – DUBBEL/ENKEL STAPELBED. PORTAALTJIE – ENKELBED. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. PARKERING LANGS EENHEID. BALKON/DECK MET GEBOUDE BRAAIER ASOOK BRAAIER ONDER OP GRASPERK. KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN EERSTE R100. BGOED – Ingesluit

 

 

vwy-p6-ds-004  mossel-bay-20150224-00084vwy-p6-ds-001

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui