VZY-P2-HH – Tuinwoonstel – Hartenbos Heuwels

 

H/BOS STRANDFRONT ±2.3KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). KOMBUIS – M/GOLF – 2 PLAAT STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK – DUBBELBED. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. ENKEL AFDAK PARKERING (AGTER VEILIGHEIDSHEK). GEBOUDE BUITE-BRAAIER + TUINMEUBELS. KRAG ING. BGOED – 1

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Listing Inquiry