VZY-P3-HB – Tuin Woonstel – Hartenbos

HBOS SEEFRONT ±1KM. SLK – DUBBELBED. GEEN SITKAMER. KOMBUIS – ENKELBED, TV, DSTV (KYKNET PAKKET ING.), M/GOLF, 2 PL STOFIE MET OONDJIE, YS/VRIES KOMB., BROODROOSTER, KETEL, BRAAIPAN, STRYKYSTER, BREEKWARE & EETGEREI. BADKAMER – STORT, WASBAK & TOILET. IN ERF PARKERING – LOSSTAANDE BUITE-BRAAIER. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos
Bedrooms:1
Bathrooms:1

Listing Inquiry