WES-P4-DS – Dupleks – Diaz Strand

STRAND ±250M. PRETPARK ±1.2KM. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER). EETKAMER – TAFEL & 12 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, STOOF, YS/VRIES KOMB., AUT WASMASJIEN, T/DROËR, KETEL, BROODROOSTER, BROODJIEMASJIEN, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – “KING SIZE” BED + DAKWAAIER. SLK 2 – “QUEEN” BED + “AIRCON” (BO + MES). 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. PARKERING LANGS EENHEID. GEBOUDE BINNE-BRAAIER ASOOK LOSSTAANDE BUITE-BRAAIER OP DECK + TUINMEUBELS. SWEMBAD & PARKIE IN KOMPLEKS. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Diaz Strand
Bedrooms:2
Bathrooms:2

Listing Inquiry