WES-P6-HH – Huis – Hartenbos Heuwels

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 3
  • Baths: 2

RIVIER & SEE-UITISIG. HBOS STRANDFRONT ±2.6KM. GEEN ROOK IN HUIS ASB. W/STEL UITGESLUIT. SITKAMER – TV, DSTV SKOTTEL (EIE DEKODEERDER, EXPLORA FRIENDLY). EETKAMER – TAFEL & 6 STOELE. KOMBUIS – M/GOLF, GAS STOOF, YS/VRIES KOMB., SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, BROODROOSTER, KETEL, BROODJIEMASJIEN, PERKOLEERDER, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 – KINGSIZE BED. SLK 2 & 3 – DUBBELBED ELK. 2 X BADKAMERS – 1 X BAD, 2 X STORT, 2 X TOILET. IN ERF PARKERING. BINNE-BRAAI. KRAG ING. BGOED – Ingesluit

 

Price: Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Hartenbos Heuwels
Bedrooms:3
Bathrooms:2

Listing Inquiry