WES-P8-MSB – Huis – Mosselbaai

  • Prys en beskikbare datums op aanvraag
  • Property Type:
  • Beds: 4
  • Baths: 4

SEE-UITSIG. SANTOS ±2KM. PUNT ±2.6KM. SITKAMER – TV, DSTV (PREMIUM PAKKET ING.), WIFI. EETKAMER – TAFEL & 12 STOELE. KOMBUIS – TOONBANK + 8 STOELE, M/GOLF, 6PL GASSTOOF, YSKAS, VRIESKAS, SKOTTELGOEDWASSER, BO-LAAIER W/MASJIEN, T/DROËR, BROODJIEMASJIEN, KETEL, BROODROOSTER, STRYKGERIEWE, BREEKWARE & EETGEREI. SLK 1 (ONDER) – KING-BED. SLK 2 (BO) – QUEENBED + BALKON. SLK 3 & 4 (BO) – 1 X ENKEL + UITTREK ENKELBED ELK. 4 X BADKAMERS – 2 X BAD, 3 X STORT. 6 TOILETTE. BEDIENDE ING. (VAK DAE & NAWEKE UITGESL.) (2 KATTE BLY – BEDIENDE SAL VERSORG) DUBBEL MOTORHUIS + IN ERF PARKERING. GEBOUDE BRAAIER OP STOEP. SWEMBAD. OP AGTERSTE DECK – TAFELTENNIS TAFEL (EIE SPANE & BALLE). KOOPKRAG – EIENAAR VOORSIEN 1STE R300. BGOED – Ingesluit

 

Price:Prys en beskikbare datums op aanvraag
Address:Mosselbaai
Bedrooms:4
Bathrooms:4